Pacaltsdorp-skopboks blink uit by Kosa SA kampioenskap
Kancho Carl Brink is die afrigter.Die klub wens al die medalje-wenners geluk met hul uitstekende prestasies en bedank die afrigters, ouers en ondersteuners vir hul volgehoue ondersteuning.Voor: Afrigter Kancho Carl Brink, Tazley Jantjies, Leah-Grace Gericke, Jayden Barends, Hayden Bruintjies en Layton Bakhary.
- ▪Kancho Carl Brink is die afrigter.Die klub wens al die medalje-wenners geluk met hul uitstekende prestasies en bedank die afrigters, ouers en ondersteuners vir hul volgehoue ondersteuning.Voor: Afrigter Kancho Carl Brink, Tazley Jantjies, L
George Herald files mainly under news. We currently carry 20 of its stories.
Opening excerpt (first ~120 words) tap to expand
PACALTSDORP NUUS - Karateka van Pacaltsdorp-skopboksklub het uitstekende prestasies by die 2026 Kosa SA kampioenskap op 11 Julie in George gelewer.Die klub het aan Tatami semi-kontak, ligte kontak, laeskop en ringsport deelgeneem.Een van die klub se studente, Leah-Grace Gericke, het op 12 Julie aan die Kosa UFN Fights deelgeneem, waar sy 2de plek behaal het.Pacaltsdorp-skopboksklub is trots op al sy deelnemers wat die klub met onderskeiding verteenwoordig het. Kancho Carl Brink is die afrigter.Die klub wens al die medalje-wenners geluk met hul uitstekende prestasies en bedank die afrigters, ouers en ondersteuners vir hul volgehoue ondersteuning.Voor: Afrigter Kancho Carl Brink, Tazley Jantjies, Leah-Grace Gericke, Jayden Barends, Hayden Bruintjies en Layton Bakhary.
…
Excerpt limited to ~120 words for fair-use compliance. The full article is at George Herald.