Twee Eden-spanne as SA toutrekkampioene gekroon
TUINROETE NUUS - Die 55ste Suid-Afrikaanse Toutrekkampioenskappe, aangebied deur Helderberg-toutrekklub, het die afgelope naweek met groot sukses verloop.Altesaam 126 spanne uit sewe provinsies het aan die kampioenskappe deelgeneem. Verskeie van Eden-toutrek se spanne was ook daar en het puik vertonings in beide die president- en premier-afdeling opgelewer.Premier-afdelinguitslaeTwee spanne, die 540 kg vroue en 560 kg junior A-span, het met goue medaljes weggestap. Die 500 kg vroue, 680 kg mans A en 580 kg gemengde A-span het silwer behaal, en die 560 kg junior B-span brons.President-afdelinguitslae (ontwikkeling)Hier het Eden ook twee goue medaljes ingepalm, een deur die 600 kg mans A-span en die ander deur die 580 kg gemengde B-span.
- ▪TUINROETE NUUS - Die 55ste Suid-Afrikaanse Toutrekkampioenskappe, aangebied deur Helderberg-toutrekklub, het die afgelope naweek met groot sukses verloop.Altesaam 126 spanne uit sewe provinsies het aan die kampioenskappe deelgeneem.
- ▪Verskeie van Eden-toutrek se spanne was ook daar en het puik vertonings in beide die president- en premier-afdeling opgelewer.Premier-afdelinguitslaeTwee spanne, die 540 kg vroue en 560 kg junior A-span, het met goue medaljes weggestap.
- ▪Die 500 kg vroue, 680 kg mans A en 580 kg gemengde A-span het silwer behaal, en die 560 kg junior B-span brons.President-afdelinguitslae (ontwikkeling)Hier het Eden ook twee goue medaljes ingepalm, een deur die 600 kg mans A-span en die and
George Herald files mainly under news. We currently carry 20 of its stories.
Opening excerpt (first ~120 words) tap to expand
TUINROETE NUUS - Die 55ste Suid-Afrikaanse Toutrekkampioenskappe, aangebied deur Helderberg-toutrekklub, het die afgelope naweek met groot sukses verloop.Altesaam 126 spanne uit sewe provinsies het aan die kampioenskappe deelgeneem. Verskeie van Eden-toutrek se spanne was ook daar en het puik vertonings in beide die president- en premier-afdeling opgelewer.Premier-afdelinguitslaeTwee spanne, die 540 kg vroue en 560 kg junior A-span, het met goue medaljes weggestap. Die 500 kg vroue, 680 kg mans A en 580 kg gemengde A-span het silwer behaal, en die 560 kg junior B-span brons.President-afdelinguitslae (ontwikkeling)Hier het Eden ook twee goue medaljes ingepalm, een deur die 600 kg mans A-span en die ander deur die 580 kg gemengde B-span. Die 680 kg mans se C-span het silwer gewen.
…
Excerpt limited to ~120 words for fair-use compliance. The full article is at George Herald.